nuus en artikels
Kwalifiseer as tuisversorger met dié opleiding
Is jy op soek na 'n loopbaan gevul met deernisvolle ondersteuning aan kwesbare persone? Dan is opleiding by die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsintituut as tuisgebaseerde versorger die antwoord.
Die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut vier vanjaar nie net die nuwe groep van 37 opgeleide versorgers nie, maar ook ons vyf jaar van groei, roeping en hoop. Wanneer mense aan…
Sondagmiddae het ons altyd rondgery, so ‘n lekker rondomtalieroete van ons tuisdorp na een van die omliggende dorpe. Gewoonlik het ons gestop vir ‘n lekker draairoomys of een of ander…
Deur ‘n versorger Daardie eerste dag in Maart 2025 wat ons as groentjies in die tehuis ingestap het om met ons praktiese ure as versorgers te begin, het almal ewe…
In ‘n sonligkol op die stoep, tussen ‘n beker koffie sonder suiker en ‘n gebreide kombers, sit Tannie Martie en wag … Nie vir haar kinders nie – hulle woon…
Ouer persone vorm ‘n waardevolle deel van ons gemeenskap. Hulle dra hul wysheid, ervaring en herinneringe van die verlede oor aan die wat agterbly. In ʼn tyd wanneer ouer persone…
- 1
- 2
- 3
- Volgende »
Foto's van die Opleidingsinstituut
Sertifikaatplegtigheid
Video's
