kampustoere

Die Opleidingsinstituut nooi jou uit om ons kampus te besoek en met die fasiliteerders en ander personeel te kom gesels.

Die volgende kampustoere by die Opleidingsinstituut vind plaas op:

6 Maart 2024                   09:00–15:00

28 September 2024        09:00–15:00

Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut,

David Langleystraat 433,

Garsfontein, Pretoria