Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut
Die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut is 'n privaat sentrum wat vaardigheidsopleiding met 'n Christelike grondslag verskaf. Ons fokus op die opleiding van wêreldgehalte versorgers wat die kwesbares in hul gemeenskappe kundig, met hart en hande versorg.
