Noodhulp Vlak 1-kursus
Dankie vir jou belangstelling in ons noodhulpkursus. Die inhoud voldoen aan die voorgeskrewe vereistes en word ook pasgemaak vir elke gehoor omdat alle organisasies, groep mense en individue unieke omstandighede in die gesig staar. Die kursus is ten volle geakkrediteer (TETA23-1568) en die sertifikaat is vir drie jaar geldig.

REGISTREER
Maak seker dat jy die kursus albei dae bywoon aangesien ons geen sertifikaat kan uitreik aan kandidate wat net 'n deel van die kursus bygewoon het nie.
Bring asseblief 'n swart pen en afskrif van jou ID saam.
Kontak ons gerus vir enige navrae by [email protected]