Noodhulp Vlak 1-kursus

  • yolandi
  • 1/20 Students
  • -
  • 0Lesse/0Vasvrae
Noodhulp-opleidingskursusse bied lewensreddingsvaardighede waarmee almal vertroud moet wees.

Noodhulp vlak 1 (TETA23-1568-akkreditasie)

 

Datum:           14-15 Maart 2024 (Sluitingsdatum vir aansoeke: 12 Maart 2024)

5-6 September 2024 (Sluitingsdatum vir aansoeke: 3 September 2024)

Daagliks van 08:00 tot 14:00

 

Aanbieder: Sr. Monica Koekemoer (BCur Verpleegkunde)

 

Prys:    R1 200 – Publiek

R1 100 – Bewegingspersoneel

Alle kursusmateriaal is ingesluit in die prys.

 

Adres: Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut

David Langleystraat 433

Garsfontein

Pretoria

 

Minimum kwalifikasie benodig: Geen

 

Teikengroep: Noodhulp-opleidingskursusse bied lewensreddingsvaardighede waarmee almal vertroud moet wees.

Die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut bied ‘n geakkrediteerde noodhulpkursus aan.

Die kursus word in Afrikaans aangebied.

Slegs 20 plekke is beskikbaar.

 

Vriendelike groete

Sr. Monica Koekemoer

012 111 8360

[email protected]

R1,200.00
Registreer!

Meer inligting

  • Beginner
  • 2 Days
  • 10punte
  • 12/07/2023 12:48 nm
Course Curriculum