nuus en artikels
Kwalifiseer as tuisversorger met dié opleiding
Is jy op soek na 'n loopbaan gevul met deernisvolle ondersteuning aan kwesbare persone? Dan is opleiding by die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsintituut as tuisgebaseerde versorger die antwoord.
‘n Lewensles van ‘n besorgde werkende dogter Die dag is lank en die las is swaar op my skouers. Elke aand gaan ek na ‘n lang dag se werk huis…
Lees meerIn ons alledaagse lewens betrap die onverwagte ons soms onkant. Ons pak ons daaglikse take met ‘n veronderstelling van stabiliteit en veiligheid aan sonder om te besef hoe vinnig hierdie…
Lees meerDie waarde van kwaliteitopleiding Die rol van kwaliteitopleiding in ons samelewing kan nie onderskat word nie. Dit speel ‘n deurslaggewende rol in die ontwikkeling van individue, gemeenskappe, en die samelewing…
Lees meerVersorgers speel ‘n deurslaggewende rol in gemeenskappe. Dit kan onder andere gesondheidsorg, bejaardesorg, sorg vir persone met spesiale behoeftes en kindersorg insluit. Die belangrikheid van versorgers moet nie onderskat word…
Lees meerVeroudering is iets wat ons almal op een of ander wyse in die gesig staar. Of dit nou die persoon is wat in die spieël na jou terugkyk of jou…
Lees meer- « Vorige
- 1
- 2
- 3
- Volgende »
Foto's van die Opleidingsinstituut
Sertifikaatplegtigheid
Video's