Generated by All in One SEO v4.9.0, this is an llms.txt file, used by LLMs to index the site. # Opleidingsinstituut ## Sitemaps - [XML Sitemap](https://helpendehandopleiding.co.za/sitemap.xml): Contains all public & indexable URLs for this website. ## Bydraes - [Die belangrike rol van versorgers: 'n oproep tot gemeenskapsbelegging](https://helpendehandopleiding.co.za/die-belangrike-rol-van-versorgers-n-oproep-tot-gemeenskapsbelegging/) - In 'n era van vinnige tegnologiese vooruitgang en die veranderinge in die samelewing bly min beroepe so standvastig en noodsaaklik soos dié van versorgers. Hierdie toegewyde individue speel 'n deurslaggewende rol in die verskaffing van deernisvolle ondersteuning en hulp aan bejaardes en persone en kinders met gestremdhede. Aangesien die bevolking van ouer volwassenes steeds teen - [Hoe om 'n ouetehuis as eindbestemming te vermy](https://helpendehandopleiding.co.za/hoe-om-n-ouetehuis-as-eindbestemming-te-vermy/) - Veroudering is iets wat ons almal op een of ander wyse in die gesig staar. Of dit nou die persoon is wat in die spieël na jou terugkyk of jou ouers wat hul arms al hoe verder uitstrek om die spyskaart te kan lees. Dis waaroor baie van ons daagliks dink of wat ons daaglikse - [Die rol van versorgers in 'n gemeenskap](https://helpendehandopleiding.co.za/die-rol-van-versorgers-in-n-gemeenskap/) - Versorgers speel 'n deurslaggewende rol in gemeenskappe. Dit kan onder andere gesondheidsorg, bejaardesorg, sorg vir persone met spesiale behoeftes en kindersorg insluit. Die belangrikheid van versorgers moet nie onderskat word nie. Ondersteuning aan kwesbare individue: Versorgers verskaf fisiese en emosionele ondersteuning aan diegene wat nie ten volle vir hulself kan sorg nie. Bejaardes, persone met - [Die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut](https://helpendehandopleiding.co.za/die-solidariteit-helpende-hand-opleidingsinstituut/) - Die waarde van kwaliteitopleiding Die rol van kwaliteitopleiding in ons samelewing kan nie onderskat word nie. Dit speel 'n deurslaggewende rol in die ontwikkeling van individue, gemeenskappe, en die samelewing as geheel, daarom is dit van kardinale belang en 'n noodsaaklike belegging in die toekoms. By die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut lei ons versorgers op. - [Noodhulpopleiding bemagtig gemeenskappe](https://helpendehandopleiding.co.za/noodhulpopleiding-bemagtig-gemeenskappe/) - In ons alledaagse lewens betrap die onverwagte ons soms onkant. Ons pak ons daaglikse take met 'n veronderstelling van stabiliteit en veiligheid aan sonder om te besef hoe vinnig hierdie realiteit kan verander. Al die onsekerhede waarmee ons daagliks gekonfronteer word, is 'n gegewe. Die werklikheid is dat noodlottige gebeure en noodgevalle enigiemand en enige - [Om in eenvoud saam met 'n tuisversorger 'n meervoud-lewe van gemak te hê](https://helpendehandopleiding.co.za/om-in-eenvoud-saam-met-n-tuisversorger-n-meervoud-lewe-van-gemak-te-he/) - 'n Lewensles van 'n besorgde werkende dogter Die dag is lank en die las is swaar op my skouers. Elke aand gaan ek na 'n lang dag se werk huis toe om die werklikheid van my bestaan in die oë te kyk: Die versorging van my verswakte ouers. Ons maak planne, maar die planne word - [Welstand van ouer persone is die gemeenskap se verantwoordelikheid](https://helpendehandopleiding.co.za/welstand-van-ouer-persone-is-die-gemeenskap-se-verantwoordelikheid/) - Ouer persone vorm 'n waardevolle deel van ons gemeenskap. Hulle dra hul wysheid, ervaring en herinneringe van die verlede oor aan die wat agterbly. In ʼn tyd wanneer ouer persone toenemend afhanklik word van ander mense, is dit noodsaaklik om na hul welstand om te sien. Welstand verwys nie net na fisiese gesondheid nie, maar - [Versorging is jou beste leermeester](https://helpendehandopleiding.co.za/versorging-is-jou-beste-leermeester/) - In 'n sonligkol op die stoep, tussen 'n beker koffie sonder suiker en 'n gebreide kombers, sit Tannie Martie en wag ... Nie vir haar kinders nie – hulle woon lankal oorsee.Nie vir haar man nie – hy het al jare gelede stil geraak.Nie op die personeel nie – haar voete ken reeds die roete - [Versorging in jou moedertaal!](https://helpendehandopleiding.co.za/versorging-in-jou-moedertaal/) - Deur 'n versorger Daardie eerste dag in Maart 2025 wat ons as groentjies in die tehuis ingestap het om met ons praktiese ure as versorgers te begin, het almal ewe verskrik gelyk – ons as studente, die personeel en die bejaarde pasiënte. Daar is 19 tannies in die verswakte afdeling en hulle praat amper glad - [In die gange van grysheid](https://helpendehandopleiding.co.za/in-die-gange-van-grysheid/) - Sondagmiddae het ons altyd rondgery, so 'n lekker rondomtalieroete van ons tuisdorp na een van die omliggende dorpe. Gewoonlik het ons gestop vir 'n lekker draairoomys of een of ander lekker soet proppie waarvoor ons lus was en dan weer terug. Soos elke dogtertjie maar is, neem jy maar 'n handsakkie saam met jou en - [Ons versorgers van 2025: Meer as nét 'n sertifikaat](https://helpendehandopleiding.co.za/ons-versorgers-van-2025-meer-as-net-n-sertifikaat/) - Die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut vier vanjaar nie net die nuwe groep van 37 opgeleide versorgers nie, maar ook ons vyf jaar van groei, roeping en hoop. Wanneer mense aan opleiding dink, dink hulle dikwels net aan boeke en eksamens en of jy slaag of druip. Maar vir ons gaan opleiding oor veel meer: Dit ## Bladsye - [Tuis](https://helpendehandopleiding.co.za/) - By die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut bou ons aan 'n toekoms vir ons mense. Ons loop 'n pad met diegene wat 'n verskil in hul eie lewe en ander s'n wil maak. Op dié manier ontwikkel ons gemeenskappe. Ons verander iemand se lewe, 'n gesin se uitkyk, en stadig maar seker die hele samelewing. Een - [Skenk Nou](https://helpendehandopleiding.co.za/skenk-nou/) - Maak 'n donasie Please enable JavaScript Bankbesonderhede Bank: FNB Rekeningnommer: 6308 708 8720 Takkode: 210 544 Verwysing: Opleiding + u naam Swift-kode: FIRN ZA JJ PayFast Bedrag (R) Hoe dikwels? Eenmalig Daagliks Weekliks Maandeliks Kwartaalliks Halfjaarliks Jaarliks Maak Donasie Testamentêre Bemakings & Erflatings Laat 'n blywende erfenis na en oorweeg die Helpende Hand Studietrust - [Versorgingsopleiding](https://helpendehandopleiding.co.za/versorgingsopleiding/) - Opleiding van tuisgebaseerde versorgers Die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut bied 'n kursus vir die opleiding van tuisversorgers aan. Hierdie kursus fokus op basiese opleiding in die versorging van kwesbare persone, pasiënte en bejaardes en is gegrond op 'n Christelik gereformeerde waardestelsel. Opleidingsformaat Ons voltydse program strek oor een jaar en bestaan uit drie goed geïntegreerde - [Versorgingsassistent opleiding](https://helpendehandopleiding.co.za/versorgingsassistent-opleiding/) - Opleiding van tuisgebaseerde versorgingsassistente Die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut bied 'n kursus vir die opleiding van tuisgebaseerde versorgingsassistente aan. Hierdie kursus fokus op basiese opleiding in die versorging van kwesbare persone, pasiënte en bejaardes en is gegrond op 'n Christelik gereformeerde waardestelsel. Opleidingsformaat Ons voltydse program strek oor ses maande en bestaan uit drie goed - [Kontak ons](https://helpendehandopleiding.co.za/kontak-ons/) - Kontak Ons Kontak Ons 012 881 1919 012 111 8360 x 190 E-pos Ons opleiding@helpendehand.co.za Ons Adres David Langleystraat 433,Garsfontein, Pretoria Vir enige ander navrae Klik hier om 'n versorger te kontak - [Nuus en gebeure](https://helpendehandopleiding.co.za/nuus-gebeure/) - nuus en artikels Kwalifiseer as tuisversorger met dié opleiding Is jy op soek na 'n loopbaan gevul met deernisvolle ondersteuning aan kwesbare persone? Dan is opleiding by die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsintituut as tuisgebaseerde versorger die antwoord. Lees meer Foto's van die Opleidingsinstituut Sertifikaatplegtigheid Video's - [Meer oor ons](https://helpendehandopleiding.co.za/meer-oor-ons/) - Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut Ons Droom Ons droom is om gemeenskappe toe te rus om mekaar te versorg. Toerusmet kennis en inligting wat deur navorsing verkry isom op te voed, op te lei, te bemagtig, te ontwikkel Versorgdie totale welstand van die gemeenskapfisies, sosio-emosioneel, kultureel, finansieel, geestelik Ons Rede Versorg kundig, met hart en hande. - [Kortkursusse](https://helpendehandopleiding.co.za/kortkursusse/) - Kortkursusse Die tariewe vir elke kursus sal binnekort bekendgemaak word. Noodhulp Vlak 1 6-7 Oktober | 30-31 Oktober Noodhulp-opleidingskursusse bied lewensreddingsvaardighede waarmee almal vertroud moet wees. Akkreditasie: TETA23-1568-akkreditasie Koste: R1200 Inleiding tot Palliatiewe sorg 6 Mei 2025 - 27 Mei 2025 (Elke Dinsdag om 09:00) Palliatiewe sorg fokus op die versorging - [Bemagtig Gewillige Hande](https://helpendehandopleiding.co.za/bemagtig-gewillige-hande/) - Bemeester gestremdheid Aanvangsdatum en duur van die kursus: 6 September - 18 Oktober 2025 (Elke Saterdag) Die begeleiding van persone met gestremdhede behels meer as blote versorging en voorsiening in basiese behoeftes. Die doel is om 'n beter lewenskwaliteit vir die persone met gestremdhede en hulle gesinslede te bewerkstellig deur te fokus op die persone - [Bepalings en voorwaardes](https://helpendehandopleiding.co.za/bepalings-en-voorwaardes/) - Hierdie bepalings en voorwaardes sal geld vanaf 1 Julie 2021 1.DEFINISIES 1.1 Waar ons vereis in die dokument verwys na Helpende Hand (HH) verwys ons na: 1.2 HH Helpende Hand MSW (SHH); 1.3 Die Helpende Hand Studie Trust (HHST); 1.4 Helpende Hand Sake Edms Bpk. (HHS) 2.INLEIDING 2.1 Hierdie bepalings en voorwaardes sal geld vir u gebruik van - [Alumni](https://helpendehandopleiding.co.za/alumni/) - Alumni Beste Alumnus Baie geluk met die voltooiing van jou kursus. As alumni wil ons jou graag steeds deel hou van ons Opleidingsinstituut-familie. Jou reis het dalk 'n nuwe rigting ingeslaan sedert jy jou kursus hier voltooi het, maar jou band met ons leef voort - as waardevolle alumnus wat steeds 'n impak maak in - [Raak betrokke](https://helpendehandopleiding.co.za/raak-betrokke/) - Raak betrokke Ware verandering begin by mense wat omgee. Jou betrokkenheid - as donateur, ondersteuner of vennoot - help ons om lewens te vorm en gemeenskappe te versterk. Hier is verskeie maniere waarop jy aktief kan inskakel en saam met ons groei, leer en dien. Saam maak ons 'n blywende verskil. Maniere om betrokke te - [Borg 'n student](https://helpendehandopleiding.co.za/borg-n-student/) - TESTAMENTÊRE BEMAKINGS - [Rentevrye studielenings](https://helpendehandopleiding.co.za/rentevrye-studielenings/) - Helpende Hand Studietrust Rentevrye studielenings Rentevrye studielenings Die Solidariteit Helpende Hand Studietrust stel ʼn beperkte aantal rentevrye studielenings aan studente beskikbaar. Voornemende studente wie se aansoek geslaagd was, kan daarvoor aansoek doen. Kandidate moet ʼn streng keuringsproses ondergaan om vir so 'n lening te kwalifiseer. Besoek die Solidariteit Helpende Hand Studietrust Solidariteit-opleidingsvoordeel Solidariteit bied aan - [Kortkursus aansoeke](https://helpendehandopleiding.co.za/kortkursus-aansoeke/) - Kortkursus-aansoeke Vul die onderstaande elektroniese aansoekvorm in om aansoek te doen vir ons kortkursusse. Skakel ons by 012 881 1919 indien jy hulp benodig met jou aansoek. - [Aansoeke](https://helpendehandopleiding.co.za/aansoeke/) - Doen aansoek Versorgingsopleiding Aansoeke vir Tuisgebaseerde Versorgingsopleiding en Tuisgebaseerde Versorgingsassistent-opleiding DOEN AANSOEK Kortkursusse Aansoeke vir Noodhulp Vlak 1, Inleiding tot Palliatiewe Sorg en Bemagtig gewillige hande. DOEN AANSOEK Vir enige navrae, stuur asb. ʼn e-pos na opleiding@helpendehand.co.za - [Gereelde vrae](https://helpendehandopleiding.co.za/gereelde-vrae/) - Gereelde vrae en antwoorde Algemene vrae oor die Opleidingsinstituut Is 'n kampusbesoek moontlik? Om 'n kampusbesoek te reël, kan u gerus 'n e-pos stuur na opleiding@helpendehand.co.za. Besoek gerus ons webtuiste by die skakel vir datums van kampusopedae: https://helpendehandopleiding.co.za/kampustoere/ Waar is die kampus geleë? David Langleystraat 433 Garsfontein Pretoria Is daar 'n koshuis of ander studenteverblyf - [HOOF MENU](https://helpendehandopleiding.co.za/geen-titel-nie/) - DOEN AANSOEK - [Palliatiewe sorg](https://helpendehandopleiding.co.za/palliatiewe-sorg/) - Inleiding tot palliatiewe sorg Palliatiewe sorg fokus op die versorging en ondersteuning van mense met 'n lewensbedreigende siekte en hul geliefdes. Die simptome en die stres van saamleef met 'n kroniese siekte word hanteer. Die doel van palliatiewe sorg is om die beste moontlike lewenskwaliteit vir pasiënte en hul gesinne te bewerkstellig. Die klem is - [Noodhulp Vlak 1-kursus](https://helpendehandopleiding.co.za/noodhulp-kursus/) - Noodhulp vlak 1 6-7 Oktober | 30-31 Oktober Noodhulpopleidingskursusse bied lewensreddingsvaardighede waarmee almal vertroud moet wees. Vir wie is hierdie kursus? Hierdie kursus is geskik vir enige persoon, ongeag ouderdom, wat 'n basiese Vlak 1 Noodhulp-kwalifikasie wil behaal. Dit is veral nuttig vir persone in onderwys, versorging, studente, skoliere, en diegene wat met kinders of - [Opedag](https://helpendehandopleiding.co.za/opedag/) - Kampusopedag | 28 Junie 2025 Kom ervaar self wat ons uniek maak! Of jy nou op soek is na die regte plek om te leer, te groei of jou toekoms te vorm, ons kampusopedag is die perfekte geleentheid om 'n voorsprong te kry. Kom ontmoet ons span, verken ons fasiliteite, vra vrae en beleef ons - [Opedag RSVP](https://helpendehandopleiding.co.za/opedag-rsvp/) - [Palliatiewe sorg vorm](https://helpendehandopleiding.co.za/palliatiewe-sorg-vorm/) - [Noodhulp Registrasie PiB](https://helpendehandopleiding.co.za/noodhulp-registrasiepib/) - Registreer Neem asseblief kennis dat die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut gesluit sal wees vanaf 17 Desember 2024 tot en met 2 Januarie 2025. Navrae wat ontvang word na 13 Desember 2024, sal vroeg in Januarie 2025 hanteer word en terugvoering sal vanaf 6 Januarie 2025 geskied. Geseënde Kersfees en ʼn Voorspoedige 2025. Die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut-span - [Bemagtig Gewillige Hande vorm](https://helpendehandopleiding.co.za/bemagtig-gewillige-hande-vorm/) - Neem asseblief kennis dat die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut gesluit sal wees vanaf 17 Desember 2024 tot en met 2 Januarie 2025. Navrae wat ontvang word na 13 Desember 2024, sal vroeg in Januarie 2025 hanteer word en terugvoering sal vanaf 6 Januarie 2025 geskied. Geseënde Kersfees en ʼn Voorspoedige 2025. Die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut-span - [Noodhulptas Kompetisie](https://helpendehandopleiding.co.za/noodhulptas-kompetisie/) - Wen 'n noodhulptas Skenk R50 of meer aan die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut en staan 'n kans om een van drie pryse te wen. 1ste prys: Noodhulptas ter waarde van R1 000 2de prys: 1 bottel Hill & Dale Cabernet Sauvignon Shiraz ter waarde van R500 3de prys: 1 USN-sakkie vir vroue ter waarde van R250 - [Selfbeeld en Roeping](https://helpendehandopleiding.co.za/selfbeeld-en-roeping/) - Selfbeeld en Roeping Kategorie Kortkursusse 6 Onderwerpe R50 Selfbeeld en Roeping Datum: 22 Augustus 2024 09:00 (Aanlyn webinaar op Teams) Aanbieder: Hannes Noëth Prys: R50 per registrasie Alle mense op aarde worstel iewers in hul lewe met die vrae: Leef ek my roeping uit? Waarvoor is ek geroep? Hoe soek ek - [Selfbeeld en Roeping registrasie](https://helpendehandopleiding.co.za/selfbeeld-en-roeping-registrasie/) - [Rousmart en Depressie](https://helpendehandopleiding.co.za/rousmart-en-depressie/) - Rousmart en Depressie Kategorie Kortkursusse 2 Klasse R400 Rousmart en Depressie Datum: 25-26 Julie 08:30 vir 09:00 Aanbieder: Mnr. Hannes Noëth Prys: R400 Alle kursusmateriaal is ingesluit in die prys. Adres: Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut David Langleystraat 433 Garsfontein Pretoria ROUSMART Tot en - [Begeleiding van Persone met Gestremdhede](https://helpendehandopleiding.co.za/begeleiding-gestremde-persone/) - Bemagtig Gewillige Hande Kategorie Kortkursusse 7 Klasse R3 500 Bemagtig Gewillige Hande Begeleiding van persone met gestremdhede Beter lewenskwaliteit vir persone met gestremdhede en hulle gesinslede Datum: 17 Augustus 2024 - 21 September 2024 Elke Saterdag Aanbieder: Danita Nel Prys: R3 500 Alle - [Student Registration](https://helpendehandopleiding.co.za/student-registration/) - [tutor_student_registration_form] - [Instructor Registration](https://helpendehandopleiding.co.za/instructor-registration/) - [tutor_instructor_registration_form] - [Dashboard](https://helpendehandopleiding.co.za/dashboard/) - [Rousmart en Depressie registrasie](https://helpendehandopleiding.co.za/rousmart-en-depressie-registrasie/) - [Begeleiding van Persone met Gestremdhede registrasie](https://helpendehandopleiding.co.za/begeleiding-van-persone-met-gestremdhede-registrasie/) - [Etiek in die werkplek](https://helpendehandopleiding.co.za/werkplek-etiek/) - Etiek in die werkplek Kategorie Kortkursusse R1200 Etiek in die werkplek Datum: 20 Junie 2024 Aanbieder: Cecile Schultz / Felicia Lategan Prys: R1 200 Adres: Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut David Langleystraat 433 Garsfontein Pretoria Ontdek die toekoms van werk met ons uitstekende kortkursus oor Werksetiek. Ontdek die krag van die - [Werpleketiek regisrasie](https://helpendehandopleiding.co.za/werpleketiek-regisrasie/) - [Rapport](https://helpendehandopleiding.co.za/rapport/) - [Noodhulp Vlak 1 Registrasie](https://helpendehandopleiding.co.za/noodhulp-checkout/) - [My Profiel](https://helpendehandopleiding.co.za/my-profiel/) - [Teken in](https://helpendehandopleiding.co.za/teken-in/) - [Verblyf](https://helpendehandopleiding.co.za/verblyf/) - Verblyf Daar is ongelukkig nie verblyf op die kampus beskikbaar nie. Voornemende studente wat behuising benodig, kan gerus die volgende webblad besoek: Klik hier vir verblyf - [NoodhulpRegPubliek](https://helpendehandopleiding.co.za/noodhulpregpubliek/) - [Nuus](https://helpendehandopleiding.co.za/nuus/) - Nuus en artikels - [Registreer](https://helpendehandopleiding.co.za/registreer/) - [Doen aansoek](https://helpendehandopleiding.co.za/doen-aansoek/) - DOEN AANSOEK TEKEN IN Registreer vir 'n nuwe profiel Klik hier om in te teken REGISTREER Teken in, in jou huidige profiel Klik hier om te registreer - [Fondsinsameling](https://helpendehandopleiding.co.za/legendes-fondsinsameling/) - Solidariteit Helpende Hand bied aan LEGENDES met hande wat help Ten bate van Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut Datum: 9 November 2023 Tyd: 18:00 vir 18:30 Plek: Sol-Tech, Die Kraal Kostes: Kaartjies slegs R3500 per tafel van 8. Ingesluit: Ete, lewendige vermaak en veiling. Vir enige navrae stuur 'n e-pos na opleiding@helpendehand.co.za Paneellede: Jaco van Dyk - [Student profile](https://helpendehandopleiding.co.za/student-profile/) - Studenteprofiel - [Thank You Page](https://helpendehandopleiding.co.za/thank-you-page/) - [Noodhulp Registrasie Pub](https://helpendehandopleiding.co.za/noodhulp-registrasiepub/) - Registreer Datum: 25 - 26 Augustus 2023 Tyd: 08:00 - 14:00 daagliks Venue: Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut, David Langleystraat 433, Garsfontein Aanbieder: Annelieke Visser bepalings en voorwaardes Kansellasie en terugbetalings Geen geld sal terugbetaal word in geval van 'n kansellasie nie. Indien die kursusganger die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut 15 dae voor die aanvang van - [List courses](https://helpendehandopleiding.co.za/list-courses/) - [Member TOS Page](https://helpendehandopleiding.co.za/member-tos-page/) - Terms of Services - [Public Individual Page](https://helpendehandopleiding.co.za/public-individual-page/) - [Default Redirect Page](https://helpendehandopleiding.co.za/default-redirect-page/) - Redirected - [Subscription Plan](https://helpendehandopleiding.co.za/subscription-plan/) - [Checkout Page](https://helpendehandopleiding.co.za/checkout-page/) - [Member LogOut](https://helpendehandopleiding.co.za/member-logout/) - [Lost Password](https://helpendehandopleiding.co.za/lost-password/) - [Instructor Dashboard](https://helpendehandopleiding.co.za/instructor-dashboard/) - [Become instructor](https://helpendehandopleiding.co.za/become-instructor/) - [List wish list](https://helpendehandopleiding.co.za/list-wish-list/) - [PRIVAATHEIDSBELEID](https://helpendehandopleiding.co.za/privaatheidsbeleid/) - Hierdie privaatheidsbeleid sal geld vanaf 1 Julie 2021 PRIVAATHEIDSBELEID VIR DIE WEBWERF 1.DEFINISIES 1.1 Waar ons vereis in die dokument verwys na Helpende Hand (HH) verwys ons na: 1.2 HH Helpende Hand MSW (SHH); 1.3 Die Helpende Hand Studie Trust (HHST); 1.4 Helpende Hand Sake Edms Bpk. (HHS) i. Anonieme inligting: Anonieme inligting beteken inligting wat nie direk of indirek geïdentifiseer kan word nie, ## Kursusse - [Palliatiewe sorg](https://helpendehandopleiding.co.za/ulp_course/palliatiewe-sorg/) - Inleiding tot palliatiewe sorg Datum: 20 Maart 2024 - 24 April 2024 Elke Woensdagoggend Aanbieder: Cariza Impey en Nelia Drenth Prys: R2 900 Alle kursusmateriaal is ingesluit in die prys. Adres: Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut David Langleystraat 433 Garsfontein Pretoria Minimum kwalifikasie benodig:Graad 10 en ervaring in versorging Teikengroep: Versorgers, - [Noodhulp Vlak 1-kursus](https://helpendehandopleiding.co.za/ulp_course/noodhulp-vlak-1-kursus/) - Noodhulp-opleidingskursusse bied lewensreddingsvaardighede waarmee almal vertroud moet wees. - [Ultimate Learning Pro Advanced](https://helpendehandopleiding.co.za/ulp_course/ultimate-learning-pro-advanced/) - Already conquered the basics of Ultimate Learning Pro? Want to learn more and get more done? This course is the follow-up to "Ultimate Learning Pro Basics" and it will show you how to further set up your LMS. ## Lessons - [Creating a Course](https://helpendehandopleiding.co.za/ulp_lesson/creating-a-course/) - A course is a collection of lessons and quizzes, a quiz is a collection of questions. Before making a course make sure you have everything else created to make things easier for yourself. In the upper menu, go to the Courses tab, then click on the Add new Course button found here. In the upper portion of the page you - [Special Settings - Intro](https://helpendehandopleiding.co.za/ulp_lesson/special-settings-intro/) - These are very important settings which bring a new level of customization to: Questions, Quizzes, Lessons and Courses. You can access these settings by hovering over an existing item and clicking on Special Settings or when creating / editing one of the above items, at the top of the page and / or on the right hand side menu - [Payment Services](https://helpendehandopleiding.co.za/ulp_lesson/payment-services/) - You can find a list of all the payment services by going in the upper menu and clicking on the Payment Services tab. Here you can click on which box you want to set up. If a certain payment is grayed out it means that you must first navigate to the Extensions tab and activate the Payment Integration module from there. - [Activating Notifications](https://helpendehandopleiding.co.za/ulp_lesson/activating-notifications/) - In the upper menu, go to the Notifications tab, then click on the Activate New Notification button found here. There are two main notification types based on destination: Admin and Student notifications. You can also decide if a notification affects all of the courses or just a specific one. When typing your subject and message, make sure to use the shortcodes found on the right - [Adding a new Lesson](https://helpendehandopleiding.co.za/ulp_lesson/adding-a-new-lesson/) - In the upper menu, go to the Lessons tab, then click on the Add new Lesson button found here. In the content area you will type in your lesson and once you are ready hit publish! An additional section called Lesson Drip Content can be found below the content area only after activating the Magic Feature: Lesson Drip Content. This - [Creating a Question](https://helpendehandopleiding.co.za/ulp_lesson/creating-a-question/) - In the upper menu, go to the Questions tab, then click on the Add new Question button found here. You can type your message here, then you have the option to select which Type of Question it is, you can select one from the drop-down menu. Example: If you select the type to be Multi Choice, then you can add as many - [Setting up a Quiz](https://helpendehandopleiding.co.za/ulp_lesson/setting-up-a-quiz/) - In the upper menu, go to the Quizzes tab, then click on the Add new Quiz button found here. You can add content in the first section, or skip to the Quiz Questions section where you can add existing questions to your quiz. You can click on the + icon, drag and drop and search for specific questions. When you are ## Vasvrae - [ULP Advanced Quiz 2](https://helpendehandopleiding.co.za/ulp_quiz/ulp-advanced-quiz-2/) - Hello, good job for making it this far. This quiz will ask you three questions of different types to see if you have attained basic knowledge of ULP. Time: 30min Passing Grade: 50% Retake attempts: 3 - [ULP Basics Quiz](https://helpendehandopleiding.co.za/ulp_quiz/ulp-basics-quiz/) - Hello, good job for making it this far. This quiz will ask you three questions of different types to see if you have attained basic knowledge of ULP. Time: 30min Passing Grade: 50% Retake attempts: 10 - [ULP Advanced Quiz 1](https://helpendehandopleiding.co.za/ulp_quiz/ulp-advanced-quiz-1/) - Hello, good job for making it this far. This quiz will ask you three questions of different types to see if you have attained basic knowledge of ULP. Time: 30min Passing Grade: 70% Retake attempts: 3 ## Vrae - [](https://helpendehandopleiding.co.za/ulp_question/210/) - Is Ultimate Learning Pro the best LMS plugin? - [](https://helpendehandopleiding.co.za/ulp_question/207/) - If a payment service is grayed out it means that? - [](https://helpendehandopleiding.co.za/ulp_question/208/) - Prove you are a human by sorting these numbers. a=8 - [](https://helpendehandopleiding.co.za/ulp_question/209/) - Select the correct statement about notifications. - [](https://helpendehandopleiding.co.za/ulp_question/204/) - Which statement is correct about the Special Settings feature? - [](https://helpendehandopleiding.co.za/ulp_question/205/) - Is the Lesson Drip Content feature available from the start? - [](https://helpendehandopleiding.co.za/ulp_question/206/) - A course is a collection of lessons and ___. ## Instrukteurs - [monica](https://helpendehandopleiding.co.za/ulp-instructor/monica/) - [helpendehand](https://helpendehandopleiding.co.za/ulp-instructor/helpendehand/) - [yolandi](https://helpendehandopleiding.co.za/ulp-instructor/yolandi/) ## Kategorieë - [Versorgers nuus](https://helpendehandopleiding.co.za/category/versorgers-nuus/)