Neem asseblief kennis dat die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut
gesluit sal wees vanaf 17 Desember 2024 tot en met 2 Januarie 2025.
Navrae wat ontvang word na 13 Desember 2024,
sal vroeg in Januarie 2025 hanteer word en terugvoering sal vanaf 6 Januarie 2025 geskied.
Geseënde Kersfees en ʼn Voorspoedige 2025.
Die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut-span