Posts by helpendehand
Ons versorgers van 2025: Meer as nét ‘n sertifikaat
Die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut vier vanjaar nie net die nuwe groep van 37 opgeleide versorgers nie, maar ook ons vyf jaar van groei, roeping en hoop. Wanneer mense aan opleiding dink, dink hulle dikwels net aan boeke en eksamens en of jy slaag of druip. Maar vir ons gaan opleiding oor veel meer: Dit…
Read More